Monday, October 21, 2019

Terafim Handel Oor Die Gedig

Terafim Handel Oor Die Gedig Terafim is 'n woord wat met die Bybel en godsdiens geassosieer word. Dit is 'n voorwerp, waarskynlik 'n godemasker, wat deur ou Isrealiete gebruik is. Die title is wel van toepassing op die gedig en die inhoud sluit goed aan by die titel.Die gedig hou verband met die veeleisende lewensstyl van volwassenes en hoe hulle somtyds agter 'n masker wegkruip. Hierdie masker kom slegs af wanneer hulle jaarliks op vakansie gaan na Buffelsbaai en 'n breek van hul stresvolle en gejaagde lewens vat."haal die mombakkiesaf van die terafimbegin ontspan en sug "Die tema is baie relevant t.o.v vandag se 2006- sameleweing. Die tema is dat mens nie moet wegkruip agter 'n masker en jou gevoelens moet laat ophoop nie. Wat die skrywer poebeer se is dat 'n mens nie jouself moet druk met werk tot jy teneergedruk voel nie. Spandeer meer tyd saam met die mense wat vir jou baie beteken en raak rustig en ontspan wanneer dinge te moeilik word.Schweikhart von Gundelfingen-1546 -106349

No comments:

Post a Comment

Note: Only a member of this blog may post a comment.